Afrikaans translation for CB

13 years 1 month ago #154507 by PeterNagel
Afrikaans translation for CB was created by PeterNagel
Dear All,

will like to know if there is an afrikaans translation available for CB?

Thanks
Peter

Please Log in to join the conversation.

13 years 1 month ago #154521 by jazzstudio
Replied by jazzstudio on topic Re: Afrikaans translation for CB
Hi Peter,

'n Paar van ons (so drie of vier mense van die Praat Afrikaans gemeenskap - www.praat-afrikaans.co.za en www.facebook.com/praat.afrikaans) het reeds die volledige CB 1.2.?? vertaal na Afrikaans,en dit lyk sover asof alles korrek werk. Inteendeel,ons gebruik dit op die oomblik op www.praat-afrikaans.co.za.

Ons het uiteraard nodig om dit op te dateer na die 1.4 weergawe.

Ons is almal maar vrywilligers, so dit gebeur maar wanneer iemand 'n tydjie het. Sou jy dalk beredi wees om te loer wat is die verskil tussen die 1.2.?? en die 1.4, en dalk die paar ekstra lyntjies te vertaal, en dit dan self te gebruik en ook hier vir ons beskikbaar te stel?

Ek sal binnekort die vertaling soos hy tans daaruitsien hier laai. Self is ek ook maar redelik aan die hardloop, so ek poog maar om solank die gemeenskap te begin bedryf.

Please Log in to join the conversation.

13 years 1 month ago #154754 by PeterNagel
Replied by PeterNagel on topic Re: Afrikaans translation for CB
Hi,

dankie vir julle spoedige reaksie. Ek is meer as bereid om daarmee te help. Ek moet eerlik wees daar is geen wesenlike verskille tussen CB 1.2 en 1.4 nie. Laat weet my gerus presies hoe ek te werk moet gaan, ek is maar n beginner op die terrein :)

Vriendelike Groete,
Peter

Please Log in to join the conversation.

13 years 1 month ago #154881 by Loufer
Replied by Loufer on topic Re: Afrikaans translation for CB
Hi,

Ek is ook meer as bereid om te help met die vertaling! Julle kan my gerus laat weet waar ek kan help!

Groete

Please Log in to join the conversation.

10 years 8 months ago #230689 by antonome
Replied by antonome on topic Afrikaans translation for CB
Hallo!

Waar kan ek die Afrikaanse CB aflaai?

Anton

Please Log in to join the conversation.

10 years 8 months ago #230691 by antonome
Replied by antonome on topic Afrikaans translation for CB
Toemaar gekry!

Please Log in to join the conversation.

Moderators: beatnantjazzstudiokrileon
Time to create page: 0.225 seconds

Facebook Twitter LinkedIn